Loading...

Keerpunt

PROGRAM REEKS

Keerpunt - mpa TV Program

Hierdie boodskappe word ook op Kruiskyk uitgesaai.

Neem asseblief kennis dat die Kruiskyk TV kanaal nie meer op DSTV beskikbaar is nie. Vir meer inligting oor 'n dekodeerder, ens besoek www.kruiskyk.tv

Tye:

TBN in Africa - Sondae om 07:00. Herhaling om 20:30
Kruiskyk - Sondae om 11:00 en Woensdae om 13:30

Onderwerpe wat tot en met die einde van die jaar bespreek gaan word, sluit in:

  • 'n Reeks oor passiwiteit: Die sonde van versuim; Gevaarlike gemaksone; Daders van die Woord
  • Volhard as dit swaar gaan
  • God dra ons deur beproewing
  • Twyfel

Gebedsversoeke kan gestuur word na keerpunt@moreleta.co.za of SMS na 084 353 0746.