Loading...

Byeenkomste

Meer inligting oor die program en die byeenkoms ...

mpa II

TER INLIGTING:

mpa II (OPVOLG)

Geen kostes vir leraars wat bywoon nie en alle etes is ingesluit.

mpa II is slegs vir leraars wat reeds ‘n mpa I bygewoon het (hierdie is ‘n opvolg-konferensie)
13 VBO punte
Hulp met vervoer en verblyf beskikbaar indien benodig word.

Onderwerpe:

  • Gebed: persoonlike en gemeente mobilisering (stiltetyd en gebedskild), gebedskultuur vestig, geestelike oorlogvoering
  • Kleingroepe: Vestiging, mobilisering tot beweging, opleiding, versorging, vermenigvuldiging, materiaal ens.
  • Hantering van kerk konflik/leierskap wonde/vergifnis/versoening: vaardighede om hierdie moeilike aspekte in die kerk op ʼn Bybelse wyse te hanteer en genesing te kry
  • Gebrokenheid en oorgawe
  • Groepbespreking vir klein eenman-gemeentes en hul unieke probleme
  • Evangelisasie: Persoonlike ‘skerpheid’; gemeente mobilisasie, opleiding, evangelisasie as waarde te vestig, rose op verhoog ens.
  • Prediking

Sprekers:

Ds. Dirkie van der Spuy, Ds. Natie Stander, Ds. Braam Hanekom, Theuns Eloff, Jannie de Villiers

Die program begin Maandagoggend om 10:30 en maak Maandagaand 20:30 klaar. Dinsdag duur vanaf 7:45 – 16:00.

Die program is baie interaktief met wegbreeksessies waar spesifieke onderwerpe van belang bygewoon kan word.

Indien jy meer inligting nodig het skakel gerus die mpa kantoor by 012 997 8002 of stuur ‘n epos na mpa@moreleta.co.za.

Jy kan ook die aanlynvorm onder KONTAK invul wat outomaties na mpa gestuur word.